top of page

IETS OOR LAERSKOOL BURGERSFORT....

Hoof.jpg
Die Skoolhoof vertel....


Om deel van Laerskool Burgersfort te wees, is om deel van 'n ryke geskiedenis te wees.

Die skooltjie was oorspronklik die Leeuvallei skooltjie genoem, wat in 1925 gestig was om die boere in die Watervalsrivier Vallei te bedien. Eers baie later, het Mnr en Me Winterbach grond in Burgersfort bewillig waar Laerskool Burgersfort sy beslag gevind het in 1953. 'n Koshuis is gebou om die Boere se kinders te huisves wat te ver van die skool gewoon het. Die koshuis het egter in onbruik verval met die instelling van 'n busdiens, wat toegang na die skool baie vergemaklik het.
​

Burgie Groete,



​

​

Mnr. C.F. Erasmus
​Skoolhoof

         

 

 

 

 

Hoof%20handtekening_edited.jpg
OUR VISION
2016-03-03 13.43.53_edited_edited.jpg

We strive to ensure the best possible education for each learner within a Christian framework.

Our History

Tant Ali en oom Dirk Winterbach is die skenkers van die terrein van Laerskool Burgersfort. Laerskool Burgersfort het sy ontstaan te danke aan die skooltjie Leeuvallei wat in 1925 gestig was en ander plaasskole in die omgewing wat te klein geword het en saamgesmelt het om Laerskool Burgersfort te word. In 1951 is begin met die bou van 'n moderne skool en koshuis wat deur sy Edele Dr. W.M. Nicoll, Administrateur van Transvaal, die hoekstene van beide geboue gele is.

bottom of page