top of page

GIVING

Die Burgie Toebroodjie Projek
Die voeding skema by die skool voed behoeftige kindertjies daagliks met n toebroodjie & vars vrug.
Donasies
Enige donasies is altyd baie welom. Gebruik gerus die "Make a Gift' skakel om n donasie te skenk. U is ook welkom om ons kantoor direk te kontak.
"God is in beheer en ons glo Hy sal voorsien en ons paaie gelykmaak! Vir mense is dit onmoontlik, maar vir God is alles moontlik”. Matt 19:26

FOR MORE INFORMATION
Nicole Hatting
SGB Chairperson
Coert Erasmus
Principal
Kort Street 1
Burgersfort, 1150
013 - 231 - 7609 Phone
013 - 231 - 7967 Fax
bottom of page